200 MENSE IN WELKOM IN HEGTENIS GENEEM

Meer as 200 mense is in die Welkom-omgewing in die Vrystaat in hegtenis geneem, onder wie 94 onwettige immigrante.

Verdagtes is ook in hegtenis geneem in verband met moord en voertuigkapings. Die polisiewoordvoerder, Moeketsi Sempe, sê die polisie se teenmisdaadoptrede sal oor die res van die provinsie uitgebrei word.

(Bron: S.A.U.K. 21 Junie 2019)

ALSO READ  Welkom police warn against ‘fake cops’ after pensioner swindled out of R25k