‘n Intercape bus het in die vroeë oggendure van Maandag 20 Mei 2019 in Welkom omgeslaan. Die bus was van Durban na Upington op pad toe die bestuurder beheer verloor het oor die bus. Die busbestuurder het daarna na wat verneem word selfmoord gepleeg.

Name van oorledenes bekend

  • Tyrique Nortjé, 3 jaar oud (Durban)
  • Saith Libalele, 1 jaar oud (Kimberley)
  • Kwanda Nokukhanya Nzuza 27 jaar oud, en haar
  • 10 maande oue baba, Mmabatho Mgoma. (Kuruman)
  • Noluthando Sibiya 27 jaar oud (Stad/Dorp Onbekend )
  • Ntuthuko Buthelezi (32) Busbestuurder ( Selfmoord gepleeg)

Die Polisie sê die name van die ander oorledenes kon nog nie bekend gemaak word nie


(Bron: Korrespondent FJ / S.A.U.K 23 Mei 2019)

Summary
Name van oorledenes bekend na Welkom-busongeluk
Article Name
Name van oorledenes bekend na Welkom-busongeluk
Description
Name van oorledenes bekend
Author
Publisher Name
Circle City Info
Publisher Logo
ALSO READ  The Story of one Passenger on the doomed bus