Skote afgevuur, Craib Laan sentrum in Riebeeckstad onveilig.

Die bekende winkel sentrum in Craib laan Riebeeckstad wat die Supermark en Slaghuis huisves is besig om in n baie onveilge omgewing te ontaard.

Klagtes is reeds ontvang vanaf die publiek vanaf kaart omruilery by die kits banke tot gewapende roof asook n skietvoorval.

Facebook Inskrywing

Butiki Jantjie June 6 at 5:53 AM

This crooks are busy to steel bank cards at Atm at Craib shopping centre my wife was atvl fnb atm a just call her and told me the machine never give the card back a call std bank anti-fraud the stop the card quickly the try to withdraw 4000 a

Facebook Inskrywing

Die inskrywing op Facebook wys die misdaad syfers vir Riebeeckstad soos deur n private sekuriteits maatskappy deurgegee

Amelia Koch May 5

Daar is ‘n BESLISTE TOENAME in huisbrake in vergeleke met die vorige maand. Maak seker dat alle alarms te alle tye aangeskakel is. Hiermee die huisbrake vir April 2019 in samewerking met SAPD Riebeeckstad. There was a DEFINITE INCREASE in housebreakings for April 2019. Please switch on alarms at all times. Hereby the crime statistics for April 2019 in conjunction with SAPS Riebeeckstad:

Daar is ‘n BESLISTE TOENAME in huisbrake in vergeleke met die vorige maand. Maak seker dat alle alarms te alle tye aangeskakel is. Hiermee die huisbrake vir April 2019 in samewerking met SAPD Riebeeckstad. There was a DEFINITE INCREASE in housebreakings for April 2019. Please switch on alarms at all times. Hereby the crime statistics for April 2019 in conjunction with SAPS Riebeeckstad:
Huisbraak – 29 – Housebreaking
Blok 1 (2): Monarch.Victoria
Blok 2 (2): Valiant, Lantana
Blok 3 (5): (2) Craib. Merensky, (2)Zelda
Blok 5 (8): (2) Ravel,(2) Benbow, Dvorak. Kennaugh,Mahler,Schuman,
Blok 7 (2): Hoffman, Abelia
Blok 8 (2):Tarata , Circle
Blok 9 (1): Lois,Jasons
Blok 10 (3): Mclean , Jasons Bernard
Blok 11 (1): Gluckman.
Blok 13 (3):(2)Lisbon,Jasons.
Poging tot Huisbraak – 2 – Attempted Housebreaking
Blok 10 (1):Lois
Blok 9 (1): Bernard
Diefstal – 7 – Theft
Blok 4 (1):Pallas
Blok 5 (2):Craib
Blok 7 (2): Lois
Blok 10 (1): Steenkamp
Blok 11 (1):Gluckman
Diefstal uit Motor Voertuig – 1 – Theft out of Motor Vehicle
Blok 8 (1):Louis Rossouw
Besigheidsroof – 1 – Business Robbery
Blok 2 (1):Blenheim

ALSO READ  Riebeeckstad verloor Legende

Facebook Inskrywing

Savemor Supermark Beroof

Die supermark Savemor is deur n onbekende hoeveelheid gewapende mans beroof op Vrydag 14 Junie 2019 van n onbekende hoeveelheid kontant. Geen beserings is aangemeld nie. Volgens n ooggetuie was hulle baie profesioneel en vinnig.

Verder het ons van baie betroubare bron verneem van insident waar n dame Woensdag 19 Junie 2019 net voor 1 uur die middag beroof is deur n onbekende hoeveelheid mans terwyl sy kruideniers in haar voertuig gelaai het in die parkeer area.

Volgens die bron was n voertuig langs die dame besig om uit te trek, en was in die rowers se pad, skote is op die voertuig afgevuur wat in die rowers se pad was.

Follow Welkom City Stad on Twitter
Like Welkom City Stad on Facebook
Join our Whatsapp Broadcast Group for local relevant updated news
…or have your opinion in the comment section below (comments are moderated)